Moestas

Moestas❴BOOKS❵ ✫ Moestas Author Deborah Steinmair – Oaklandjobs.co.uk Claude loer vieserig na die skerm Dude die profile pic is van 'n skapie met 'n bleeding heart en 'n kruis nogal corny Die cover photo is 'n landscape onder dramatiese wolke 'n hek soos die poorte van Claude loer vieserig na die skerm Dude die profile pic is van 'n skapie met 'n bleeding heart en 'n kruis nogal corny Die cover photo is 'n landscape onder dramatiese wolke 'n hek soos die poorte van paradise met die naam van die ministries in goudgespreide metaal bo op dit en in die background 'n moerse wit sirkustentClaude doen wat hy lankal moes gedoen het Hy grawe rond vir sy roots Hy het nog nooit geglo in rewind en reverse nie Hy het vorentoe gelewe Tot die verlede hom opgetrip hetAga Jesse Claude en Stasi vier karakters waarmee lesers in Die Neus en Wenkbrou kennis gemaak het tree in Steinmair se derde raaiselroman weer eens op die voorgrond diĆ© keer met Claude en Stasi aan die stuur 'n Spanningsvolle verhaal oor tentkerke charlatan predikers boetedoening en aanvaarding met deernis en humor geskryf.