Prooi

Prooi❮Ebook❯ ➥ Prooi ➦ Author Fanie Viljoen – Oaklandjobs.co.uk Hulle ken mekaar nie hierdie twee mans elkeen met ’n donker lewe agter hulle al twee onweerstaanbaar En albei het ’n ding wat hulle jaag hulle lewe oorheers Vir Cody is dit die jag op meisies sove Hulle ken mekaar nie hierdie twee mans elkeen met ’n donker lewe agter hulle al twee onweerstaanbaar En albei het ’n ding wat hulle jaag hulle lewe oorheers Vir Cody is dit die jag op meisies soveel as moontlik so gou en so kortstondig as moontlik Want die jag gaan immers oor hom en wat hy aan homself moet bewys Vir Owen is dit die brute krag wat hy in die gimnasium opbou wat hy daarmee kan vermag die geveg wat hy daarmee kan wen en só sy groot deurbraak kan maak Verloor is nie ’n opsie nie Baklei tot jy breek Uiteindelik is dit Lauren wat hulle paaie laat kruis Só word sy hulle gemeenskaplike obsessie dalk omdat sy ook op ’n noodlottige pad is en die verraderlike spel beter kan speel as wat syself vermoed het Tussen alles deur duik een onheilspellende naam telkens op Black Valentine Maar die plek bestaan nie werklik nie Dis onmoontlik Daar is nie so ’n klub nie reg Fanie Viljoen is ’n deurwinterde skrywer wat sy hand al aan verskeie genres gewaag het Prooi is die eerste spanningsroman uit sy pen. Nie 'n boek vir sissies nie maar uitstekend aanmekaargesit Die skryfstyl pas by die haastige gedrewe karakters en die boek lees lekker Die skrywer teken 'n donker kant van KaapstadSlaapstad wat mens nie sommer sal vermoed nie maar wat sekerlik wel bestaan Prooi is die verhaal van 3 jong mense Owen gedrewe oosterse vegkuns tier Cody doellose selfgeabsorbeerde narcis en Lauren beeldskoon en sensueel maar sonder werklike anker Die drie se paaie kruis met mekaar en die geheime klub Black Valentine met sy misterieuse eienaar is waar als bymekaar komAanvanklik het ek die boek klaar gelees en gesug en gedink aarde maar as die jeug vandag so is het ons reuse probleme Die drie hoofkarakters het my almal intens geirriteer Ek besef dat ek geen raakpunt met daardie generasie en hulle probleme het nie Maar hoe meer ek dink aan die boek hoe meer meen ek dit is tog die lees werd tog die nadink en waarskuwing 'n Redelike storie met 'n spanningslyn wat my nie altyd geboei het nie dink ek tog sal party mense die boek werklik geniet